Josua 4:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die volk het op die tiende van die eerste maand uit die Jordaan uit opgetrek en laer opgeslaan by Gilgal, aan die oostelike grens van Jérigo.

Josua 4

Josua 4:13-24