Josua 4:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die kinders van Ruben en die kinders van Gad en die halwe stam van Manasse het gewapend voor die kinders van Israel deurgetrek soos Moses aan hulle gesê het.

Josua 4

Josua 4:2-19