Josua 3:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die priesters wat die verbondsark van die Here gedra het, het onbeweeglik bly staan op droë grond binne-in die Jordaan, terwyl die hele Israel op droë grond deurtrek, totdat die hele volk die deurtog deur die Jordaan voleindig het.

Josua 3

Josua 3:16-17