Josua 24:30 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het hom begrawe op die grondgebied van sy erfdeel in Timnat-Serag wat op die gebergte van Efraim lê, noord van die berg Gaäs.

Josua 24

Josua 24:29-33