En op dié dag het Josua met die volk ’n verbond gesluit en vir hulle ’n insetting en ’n reg vasgestel in Sigem.