Josua 24:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

As julle die Here verlaat en vreemde gode dien, sal Hy julle weer kwaad aandoen en julle vernietig, nadat Hy aan julle goed gedoen het.

Josua 24

Josua 24:16-21