Josua 22:29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dit is ver van ons dat ons opstandig sou word teen die Here en vandag afvallig sou word van die Here deur ’n altaar te bou vir brandoffer, spysoffer en slagoffer naas die altaar van die Here onse God wat voor sy tabernakel staan.

Josua 22

Josua 22:20-31