Josua 22:20 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe Agan, die seun van Serag, hom vergryp het aan die bangoed, het daar nie ’n toorn oor die hele vergadering van Israel gekom nie? En hy self het nie alleen weens sy ongeregtigheid omgekom nie.

Josua 22

Josua 22:12-21