Josua 22:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En julle wil vandag van die Here afvallig word! As julle dan vandag in opstand kom teen die Here, sal Hy môre toornig word op die hele vergadering van Israel.

Josua 22

Josua 22:15-26