Josua 22:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe hulle kom by die klipkrale van die Jordaan, wat in die land Kanaän lê, het die kinders van Ruben en die kinders van Gad en die halwe stam van Manasse daar ’n altaar gebou by die Jordaan, ’n altaar groot van aansien.

Josua 22

Josua 22:4-12