Josua 22:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. TOE het Josua die Rubeniete en die Gadiete en die halwe stam van Manasse laat roep

2. en aan hulle gesê: Julle het alles onderhou wat Moses, die kneg van die Here, julle beveel het, en julle het na my geluister in alles wat ek julle beveel het.

3. Julle het jul broers nie in die steek gelaat nie — dit is nou baie dae al tot vandag toe — en het die ordening van die gebod van die Here julle God onderhou.

Josua 22