Josua 21:40 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Al die stede was vir die kinders van Merári, volgens hulle geslagte wat nog oor was uit die geslagte van die Leviete; en hulle lot was twaalf stede.

Josua 21

Josua 21:31-42