Josua 21:36-39 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

36. En uit die stam van Ruben: Beser met sy weiveld, en Jahas met sy weiveld,

37. Kedémot met sy weiveld, en Mefáät met sy weiveld: vier stede.

38. En uit die stam van Gad, die vrystad vir hom wat ’n doodslag begaan het: Ramot in Gílead met sy weiveld, en Mahanáim met sy weiveld,

39. Hesbon met sy weiveld, Jaéser met sy weiveld: alles saam vier stede.

Josua 21