Josua 21:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en met hulle gespreek in Silo, in die land Kanaän, en gesê: Die Here het deur die diens van Moses bevel gegee dat aan ons stede afgestaan moet word om in te woon, met hulle weiveld vir ons vee.

Josua 21

Josua 21:1-4