Josua 20:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en oorkant die Jordaan, oos van Jérigo, het hulle afgestaan: Beser in die woestyn op die gelykveld, uit die stam van Ruben, en Ramot in Gílead, uit die stam van Gad, en Golan in Basan uit die stam van Manasse.

Josua 20

Josua 20:1-9