Josua 20:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en as die bloedwreker hom agternajaag, mag hulle hom wat die doodslag begaan het, nie aan hom uitlewer nie, omdat hy sy naaste sonder opset doodgeslaan het, sonder dat hy hom gister en eergister vyandig was;

Josua 20

Josua 20:3-9