Josua 2:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en sy het vir hulle gesê: Loop die gebergte in, dat die vervolgers julle nie aantref nie, en steek julle daar drie dae lank weg totdat die vervolgers teruggekom het; daarna kan julle dan verder gaan.

Josua 2

Josua 2:10-20