Josua 2:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe ons dit hoor, het ons hart gesmelt, sodat daar by niemand enige moed meer oorgebly het teenoor julle nie; want die Here julle God, Hy is God in die hemel daarbo en op die aarde hieronder.

Josua 2

Josua 2:2-15