Josua 19:34 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

dan draai die lyn in westelike rigting na Asnot-Tabor en loop daarvandaan aan na Hukkok en raak in die suide aan Sébulon; en aan Aser raak dit in die weste, en aan Juda aan die Jordaan in die ooste;

Josua 19

Josua 19:27-41