Josua 19:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN die derde lot het opgekom vir die kinders van Sébulon volgens hulle geslagte, en die lyn van hulle erfdeel was tot by Sarid.

Josua 19

Josua 19:2-15