Josua 18:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar julle moet die land in sewe dele beskrywe en die beskrywing hier na my toe bring; dan sal ek vir julle die lot werp, hier voor die aangesig van die Here onse God.

Josua 18

Josua 18:5-9