Josua 18:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê Josua aan die kinders van Israel: Hoe lank sal julle jul so traag hou om die land in besit te gaan neem wat die Here, die God van julle vaders, aan julle gegee het?

Josua 18

Josua 18:1-5