Josua 17:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want die dogters van Manasse het ’n erfdeel ontvang onder sy seuns, terwyl die land Gílead aan die ander kinders van Manasse behoort het.

Josua 17

Josua 17:1-14