Josua 17:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en hulle het nader gekom voor Eleásar, die priester, en voor Josua, die seun van Nun, en voor die owerstes, en gesê: Die Here het Moses beveel om ons ’n erfdeel te gee onder ons broers. Daarop het hy hulle ’n erfdeel gegee, volgens die bevel van die Here, onder die broers van hulle vader.

Josua 17

Josua 17:2-11