Josua 17:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Josua het vir hulle gesê: As jy ’n groot volk is, trek dan op na die boswêreld en kap vir jou daar ’n plek skoon in die land van die Feresiete en Refaïete, ingeval die gebergte van Efraim vir jou te nou is.

Josua 17

Josua 17:9-17