Josua 17:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Suid behoort dit aan Efraim, maar noord aan Manasse; en die see is sy lyn; dan raak hulle in die noorde aan Aser en in die ooste aan Íssaskar.

Josua 17

Josua 17:3-11