Josua 16:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Van Tappúag af loop die lyn in westelike rigting na die spruit Kana; verder loop dit dood by die see. Dit is die erfdeel van die stam van die kinders van Efraim volgens hulle geslagte;

Josua 16

Josua 16:5-10