Josua 13:33 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

maar aan die stam van Levi het Moses geen erfdeel gegee nie; die Here, die God van Israel, is self hulle erfdeel, soos Hy hulle beloof het.

Josua 13

Josua 13:29-33