Josua 13:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

By hulle dooies het die kinders van Israel ook Bíleam, die seun van Beor, die waarsêer, met die swaard gedood.

Josua 13

Josua 13:14-23