Net aan die stam van Levi het hy geen erfdeel gegee nie: die vuuroffers van die Here, die God van Israel, dit is sy erfdeel, soos Hy hom beloof het.