Josua 12:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Moses, die kneg van die Here, en die kinders van Israel het hulle verslaan; en Moses, die kneg van die Here, het dit as ’n besitting gegee aan die Rubeniete en die Gadiete en die halwe stam van Manasse.

Josua 12

Josua 12:1-15