Josua 12:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN dit is die konings van die land wat die kinders van Israel verslaan en wie se land hulle in besit geneem het oos van die Jordaan, teen sonop; van die Arnonrivier af tot by die berg Hermon, en die hele Vlakte teen die ooste:

Josua 12

Josua 12:1-5