Josua 11:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê die Here vir Josua: Wees vir hulle nie bevrees nie; want môre omtrent sulke tyd sal Ek hulle, almal verslaan, aan Israel oorgee; hulle perde se hakskeensenings moet jy afsny en hulle waens met vuur verbrand.

Josua 11

Josua 11:5-14