Josua 11:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En in dié tyd het Josua omgedraai en Hasor ingeneem en sy koning met die swaard verslaan; want Hasor was tevore die hoof van al daardie koninkryke.

Josua 11

Josua 11:5-14