Josua 10:40 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So het Josua dan die hele land verslaan, die Gebergte en die Suidland en die Laeveld en die Hange met al hulle konings sonder om iemand te laat oorbly wat vrygeraak het; en alles wat asemhaal, het hy met die banvloek getref, soos die Here, die God van Israel, beveel het.

Josua 10

Josua 10:34-42