Josua 10:35 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En hulle het dit ingeneem op dieselfde dag en dit verslaan met die skerpte van die swaard; en al die siele wat daarin was, het hy op dieselfde dag met die banvloek getref net soos hy met Lagis gedoen het.

Josua 10

Josua 10:34-39