Josua 10:32 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die Here het Lagis in die hand van Israel gegee, sodat hy dit ingeneem het op die tweede dag en dit met al die siele wat daarin was, met die skerpte van die swaard verslaan het net soos hy met Libna gedoen het.

Josua 10

Josua 10:23-40