Josua 10:27 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En teen sonsondergang het Josua bevel gegee om hulle van die pale af te haal en in die spelonk te gooi waarin hulle weggekruip het; en hulle het groot klippe voor die ingang van die spelonk gepak, wat vandag nog daar is.

Josua 10

Josua 10:22-35