Josua 10:23 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hulle het so gedoen en dié vyf konings uit die spelonk na hom gebring: die koning van Jerusalem, die koning van Hebron, die koning van Jarmut, die koning van Lagis, die koning van Eglon.

Josua 10

Josua 10:22-28