Josua 10:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar julle, moenie bly staan nie; jaag julle vyande agterna en sny hulle agterhoede af; laat hulle nie toe om in hul stede in te kom nie, want die Here julle God gee hulle in julle hand.

Josua 10

Josua 10:17-20