Josua 10:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN toe Adóni-Sedek, die koning van Jerusalem, hoor dat Josua Ai ingeneem en dit met die banvloek getref het — soos hy met Jérigo en sy koning gedoen het, so het hy met Ai en sy koning gedoen — en dat die inwoners van Gíbeon vrede gesluit het met Israel en in hulle midde was,

Josua 10

Josua 10:1-3