Josua 1:9 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Het Ek jou nie beveel nie: Wees sterk en vol moed, wees nie bevrees of verskrik nie; want die Here jou God is met jou, oral waar jy heengaan.

Josua 1

Josua 1:1-11