Josua 1:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Wees sterk en vol moed; want jy sal hierdie volk die land laat erwe wat Ek hulle vaders met ’n eed beloof het om aan hulle te gee.

Josua 1

Josua 1:4-12