Josua 1:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

My kneg Moses is dood; maak jou dan nou klaar, trek deur hierdie Jordaan, jy en hierdie hele volk, na die land wat Ek aan hulle, die kinders van Israel, sal gee.

Josua 1

Josua 1:1-3