Josua 1:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Elke man wat teen u bevel wederstrewig is en na u woorde nie luister met betrekking tot alles wat u ons sal beveel nie, moet gedood word; wees net sterk en vol moed.

Josua 1

Josua 1:9-18