Josua 1:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Julle vroue, julle kinders en julle vee kan bly in die land wat Moses julle oos van die Jordaan gegee het; maar julle self, al die dapper helde, moet gewapend voor julle broers deurtrek en hulle help,

Josua 1

Josua 1:12-17