Jona 4:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En met sonop het God ’n gloeiende oostewind beskik; en toe die son op die hoof van Jona steek, het hy magteloos geword en gewens dat hy mag sterwe, en gesê: Dit is vir my beter om te sterwe as om te lewe.

Jona 4

Jona 4:1-11