Jona 1:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hulle sê toe vir mekaar: Kom en laat ons loot; dan sal ons weet om wie se ontwil hierdie ramp ons getref het. En hulle het geloot, en die lot het op Jona geval.

Jona 1

Jona 1:1-11