Jona 1:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar die Here het ’n sterk wind op die see gewerp, en toe daar ’n groot storm op die see ontstaan, het die skip gevaar geloop om skipbreuk te ly.

Jona 1

Jona 1:1-13