Jona 1:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe word die manne baie bang en sê vir hom: Wat het jy nou gedoen! Want die manne het geweet dat hy van die aangesig van die Here af wegvlug; want hy het hulle dit te kenne gegee.

Jona 1

Jona 1:4-16